top of page
Blom

Om te Blom is n Kuns

 

Gebuik hierdie joernaal soos n werkboek en nie n bangbroek.

 

Ek deel met jou goed wat ek geleer het en nog elke dag leer, uit my eie lewe en ook deur my samewerking met vele vroue.

 

By elke stukkie is daar plek vir jou om notas te maak. Gaan staan n rukkie stil. Dink, oordink. Maak dan daardie nota. Skryf.

 

Konnek jou brein met jou hand met jou hart.

 

 

Blom

R 225,00Price
No Reviews YetShare your thoughts. Be the first to leave a review.

Related Products

bottom of page